Catan: Afrikaans Edition<br>(Shipped in 7-10 days)

Catan: Afrikaans Edition
(Shipped in 7-10 days)

  • R 850.00
    Unit price per 
  • Save R 150
Tax included.


This is a special order item

Because we don't keep this item in stock, and order from the supplier, there will be a delay before shipping. We do our best to update availability daily, but it is possible the supplier will be out of stock when we order the item. To avoid disappointment, you can drop us a call or email and we'll verify availability for you.


Jy bevind jou in die tyd van ontdekkingsreisigers. Jou skip het na ’n lang tog vol ontberinge die kus van ’n onbekende eiland bereik – die eiland van CATAN! Jy is egter nie die enigste avonturier nie. Ook ander onverskrokke ontdekkers het langs die kus van CATAN geland: die stryd om kolonisasie het begin. Die vroue en mans van jou ekspedisie stig die eerste twee nedersettings. Gelukkig is die land vrugbaar en ryk aan grondstowwe. Jy lê strate aan en bou dorpe wat vinnig tot stede groei.